Ons voorkoms in die media

Na die baie suksesvolle loodsing van ons webwerf en die positiewe ontvangs van ons jaarprogram op die Internet, het ons in 2008 hierop voortgebou en o.a. ons webwerf in Afrikaans EN Engels bekendgestel.

'n Baie lekker foto-sessie ons verder gelei om ook weer bietjie te verander aan die kleur en voorkoms van ons webblad.

Die foto-sessie:

Ons webwerf het ook 'n Engels/Afrikaans keuse opsie bygekry en ook die nuwe voorkoms gevolg:

B    I    A    N    C    A
A  N  D   F R  I  E  N  D  S

W o o r d   en   S a n g   B e d i e n i n g
W o r d   a n d   S o n g   M i n i s t r y